|
Erkenning van Bronne
SuproNet, as eienaar van BesigheidCenturion, gee graag
erkenning aan alle bronne wat gebruik is vir die ontwikkeling van hierdie Webwerf. Daar is gepoog om op elke bladsy erkenning te gee aan die bronne wat bygedra het tot die inligting op daardie bladsy.
Indien ons nagelaat het om ‘n bron te erken, vra ons by voorbaat om verskoning en nooi u om dit onverwyld aan te meld sodat ons die saak kan regstel.
Gebruik van Materiaal
BesigheidCenturion (SuproNet, ‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste) besit kopiereg op al die materiaal en konsepte wat in hierdie
Webwerf voorkom. Alle regte word voorbehou.
Toestemming word hiermee verleen vir redelike gebruik van die inligting en grafiese elemente vir doeleindes van akademiese studie. Normale erkenning
moet aan BesigheidCenturion as bron verleen word, indien enige materiaal vir hierdie doeleindes gebruik word.
Die volgende word uitdruklik verbied:
- Gebruik van die materiaal op enige Webwerf.
- “Framing” van enige van die bladsye op enige Webwerf
- Gebruik van die foto’s en ander grafiese elemente, insluitende grafieke, vir enige ander doeleindes as akademiese studie.
Indien u die materiaal vir enige doel buiten redelike akademiese studie wil gebruik, is skriftelike toestemming vooraf nodig. Rig sodanige versoeke aan
SuproNet.
Uitsondering
Die inligting wat verskyn onder die kategorie “Ekonomiese Data” is verkry van die Centurion Administratiewe Eenheid van Tshwane (voorheen Centurion
Stadsraad) en word beskou as in die openbare domein. Die inligting mag dus deur enigeen gebruik word vir enige doeleinde. Die spesifieke
aanbieding van die inligting (soos tabelle, grafieke, ens.) op hierdie webwerf behoort egter aan BesigheidCenturion (SuproNet, ‘n afdeling van
SUPROKON Bestuursdienste) en mag nie sonder vooraf skriftelike goedkeuring gebruik word nie.
Belangrik:
1.Hoewel sommige van die geskrewe materiaal in die openbare domein is of van
ander bronne verkry is, behoort die spesifieke aanbieding daarvan op hierdie Webwerf aan SuproNet. 2.Alle foto’s en grafika (insluitende grafieke) behoort uitsluitlik aan
BesigheidCenturion (SuproNet) en enige ongemagtigde gebruik kan tot eise lei.
|