|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Evergreen Communications and Events |
www.evergreenevents.co.za |
| 'n Besigheid wat spesialiseer in golfdae, korporatiewe klere, geskenke en promosie-items. Ons leuse is: "Ons hanteer elke
kliënt asof dit ons enigste kliënt is". |
| Tel: (012) 653-0042 |
|
 |
|
| Julie's Place |
Geen - None |
| Laat ek u wasgoed vir u behartig. Laai die oggend voor werk af en kom haal in die middag. Andersins sal ek kom afhaal en aflewer volgens ooreenkoms. Waspoeier en versagter is ingesluit in my pryse van R10,00 per kg vir was, droog en vou. Strykwerk word gedoen teen R15,00 per kg. 'Comforters', komberse en gordyne pas gemaklik in my 13kg masjiene. Ek werk vanaf my huis in Centurion en my ure is buigbaar. Ek is oop vanaf Maandag tot Saterdag. U is een telefoonoproep weg daarvan om die lewe makliker te maak vir uself. Maak daardie oproep nou! |
| Tel: 083-270-2484 |
|
 |
|
| Occassions |
Geen - None |
| Jou alles-in-een huwelikswinkel. Trourukke, uitrustings vir die hele gevolg, koeke, blomme, hare, naels, grimering,
musike, foto's, toebehorre en nog baie meer. Verskaf dienste regoor Gauteng, insluitende Centurion, vanaf ons basis in
Krugersdorp. |
| Tel: 082-394-3823 |
|
 |
|
| Uhuru Apparel |
www.uhuruapparel.co.za |
| Uhuru Apparel is 'n verskaffer van korporatiewe klere, klere vir promosies/bemarking, T-hemde, ens. aan organisasies wat
hulle beeld wil verbeter. Uhuru Apparel verskaf ook dienste soos borduur, syskermdruk, ens. |
| Tel: (011) 316-3331 |
|
 |
|
| Wedding Company |
Geen - None |
| Ons passie is om jou by te staan met al die aspekte van jou droomtroue! Van troukoördinering en die trourok tot die
wittebrood. |
| Tel: 083-498-8447 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|