|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Andtech Labels |
www.andtech.co.za |
| Vervaardiging van plakkers op rolle. Drukwerk kan gedoen word volgens eie ontwerp. Ons vervaardig plakkers vir gebruik op
staafkodedrukkers. Ons verskaf hoofsaaklik aan die klein- en groothandel. Ons verskaf ook staafkodedrukers, -skandeerders
en -linte. |
| Tel: (012) 661-3306 |
|
 |
|
| Appliance King |
Geen - None |
| Herstel- en waardasiesentrum wat deur versekeraars goedgekeur is. Herstel van alle huishoudelike en industriële
elektroniese toerusting and apparaat. Ons herstel LCD TVs, tru-projektor TVs, tuisteaterstelsels, DVD-spelers,
hoëtroustelsels, rekenaar- en kantoortoerusting en CCTV installasies van alle handelsmerke en modelle. Ons verskaf
skadeverslae vir versekeringseise. |
| Tel: (012) 644-2531 |
|
 |
|
| Bodrum Paper |
Geen - None |
| Verskaffer van termostatiese (hittesensitiewe) papierrolletjies, Bondpapierrolletjies and faksrolle vir POS en FPOS terminale.
Billike Pryse. Spoedige aflewering. |
| Tel: (012) 653-2424 |
|
 |
|
| Cartridge Depot Centurion |
www.cartridgedepot.co.za |
| Cartridge Depot Centurion verkoop oorspronklike en generies/hervervaardigde ink en laserdrukker-'cartridges' teen
bekostigbare pryse. Ons hervervaardigde produk is 100% gewaarborg. Skakel gerus vir 'n kwotasie en maak gebruik van ons
gratis afleweringsdiens. |
| Tel: (012) 663-6891 |
|
 |
|
| Computer & Network Services |
Geen - None |
| Verkoop van rekenaars teen bekostigbare pryse. Indien u meer besonderhede verlang, kontak my gerus. Ek verskaf ook gratis kwotasies en gee ook baie
goeie afslag aan besighede/skole indien op meduim tot groot maat gekoop word. |
| Tel: 083-348-9358 |
|
 |
|
| Computer Troubleshooters - Centurion |
www.ctcenturion.co.za |
| Herstel, instandhouding en ondersteuning van bedieners, rekenaars en netwerke op kliënt se perseel. Sluit programmatuur
(sagteware) en hardeware in. Gemagtigde (Goud) herverkoper van AVG anti-virussagteware. Ons spesialiseer in
diensooreenkomste en bestuurde dienste. Ons is deelvan 'n internationale groep met 500 takke. |
| Tel: (012) 654-1896 |
|
 |
|
| Eusham Technologies and Consultants (Pty) Ltd |
Geen - None |
| Volledige diens ten opsigte van oudio-visuele verkope, installering, huur, diens en instandhouding. verskaf
kostedoeltreffende ontwerp om aan die vereistes van die nywerheid, fabrieke, winkelsentrums, skole, kerke, hotelle,
konferensiefasiliteite, raadsale en vergaderplekke te voldoen. Ons dienste/produkte sluit in: Openbare
Aankondigingstelsels, (interkom), Konferensies, Intydse vertaling, Videokonferensies, Geslotebaan TV ("CCTV"),
Brandsensors, Klankafskerming en Tuisteaterstelsels. |
| Tel: (011) 803-2957 |
|
 |
|
| GNA Imaging |
www.2ndhandprojector.co.za |
| Koop en verkoop nuwe en gebruikte datavideoprojektors, tuisteatertoerusting en algemene oudio-visuele toerusting. |
| Tel: 082-327-5294 |
|
 |
|
| iStore |
www.istore.co.za |
| iStore is 'n afdeling van SA Consultants Consortium (Edms) Bpk en bied hardeware en sagteware verkope.Koop aanlyn op
www.istore.co.za of kontak ons vir uitstekende kwotasies. Aflewering binne 48 uur. |
| Tel: (012) 665-0307 |
|
 |
|
| ITEC Tshwane |
www.itecgroup.co.za |
| Ons verkoop nie bloot produkte nie, ons verkoop dokumentoplossings vir besighede. 'n Uitstekende produk is waardeloos
sonder 'n buitengewone maatskappy wat uitsonderlike klantediens en -ondersteuning lewer. Beheptheid met gehalte en
gereed-om-te-gebruik-oplossings - dit maak 'n verskil en maak Itec verskillend. Itec is 'n maatskappy wat oplossings
verskaf, nie net apparaat aflewer nie. |
| Tel: (012) 665-3933 |
|
 |
|
| Nationalfax |
www.nationalfax.co.za |
| Ontvang jou fakse direk op jou rekenaar, GRATIS. Geen hardeware, sagteware of lyne nie. Fakse gaan direk na jou
eposadres. |
| Tel: (012) 651-3612 |
|
 |
|
| Pocket-PA (2) |
Geen - None |
| Ooit gewonder waarom sakke vir skootrekenaars ('laptop') altyd swart is? Ek het. Nou verkoop ek skootrekenaarsakke in
enige kleur onder die son behalwe swart. Aangesien skootrekenaars soos 'n 'bykomstigheid' gedra word, ontwerp ons
kleurvolle sakke teen R120 (BTW ingesluit). Sou u verkies kan die bykomstigehede op die sak 'n ander kleur as die sak
wees. |
| Tel: 083-327-2851 |
|
 |
|
| Pro Printer Repairs |
www.proprinter.co.za |
| Ons spesialiseer in die diens, herstel en verkomende onderhoud op alle drukkers. Laser, dotmatriks, inkstraal van HP,
Lexmark, Epson, Brother, Seikosha, OKI, Samsung, Kyocera, Canon en Panasonic. Ons is in Clubview geleë en kan diens verskaf
op u perseel in Pretoria, Centurion en Midrand. |
| Tel: (012) 654-6193 |
|
 |
|
| R&A Supplies |
www.allairaircon.co.za |
| Verkoop, herstel en diens van lugreëling , waterverkoelers, koel- en vrieskamers en swembadverwarmers. Tegniese
inspeksies en verslae. Luggehalte en ander tegniese oudits. |
| Tel: (012) 644-1525 |
|
 |
|
| SecureCage |
Geen - None |
| SecureCage is 'n sluitmeganisme wat enige produk (o.a. TVs, LCDs, plasmaskerms, projektors, rekenaars) beskerming bied,
binne en buitenshuis. Dis 'n spesiale ontwerp wat gemaak word van aluminium. Die produk is duursaam. Beskerm U kosbaarhede
teen diefstal, die weer, rampe, ens. |
| Tel: (012) 661-9552/3 |
|
 |
|
| xpedia |
www.xpedia.co.za |
| xpedia it - IT dienste en produkte, insluitend betaalrolapplikasie en dienste, konsultasie dienste vir finansiële,
menslike hulpbronstelsels (HR) en betaalrolstelsels asook kantooroplossings en nog meer… |
| Tel: (012) 667-2970 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Elektroniese Produkte
- Fotografie
- Huis en Tuin
- Inligtingstegnologie (IT)
- Telekommunikasie
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|