Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Huis en Tuin


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

Appliance King
Appliance King Geen - None
Herstel- en waardasiesentrum wat deur versekeraars goedgekeur is. Herstel van alle huishoudelike en industriële elektroniese toerusting and apparaat. Ons herstel LCD TVs, tru-projektor TVs, tuisteaterstelsels, DVD-spelers, hoëtroustelsels, rekenaar- en kantoortoerusting en CCTV installasies van alle handelsmerke en modelle. Ons verskaf skadeverslae vir versekeringseise.
Tel: (012) 644-2531

Atlantic Interiors
Atlantic Interiors Geen - None
Ons spesialiseer in installasies van muur-tot-muurmatte en gelamineerde vloere en is lid van die Top Carpets Groep. Ons verkoop alle bekende handelsmerke. Kom besoek ons vertoonlokaal in Centurion.
Tel: (012) 657-1223

Building Matters
Building Matters Geen - None
Building Matters verskaf die volgende boumateriaal vir die konstruksienywerheid en doen-dit-self entoesiaste: Stene, sement, elektriese en loodgietersmateriaal, sand en klip, deure, vensters en rame, dakkappe, hyskrane en grondverskuiwingsapparaat te huur, ens. Skakel ons vir konstruksie, boubenodigdhede, dienste of algemene raad.
Tel: 074-113-8575

Centurion Loodgieters
Centurion Loodgieters Geen - None
Loodgieterswerk vir nuwe installasies aan huise en kantore, asook loodgieterswerk vir aanbouings aan bestaande strukture. Instandhouding en herstel t.o.v. gebarste pype, verstopte riole, gebarste geysers; herstel toilette, krane, alle lekkasies
Tel: (012) 664-5251

D.O. Sand & Stone
D.O. Sand & Stone Geen - None
Bousand, riviersand, pleistersand, bogrond, 13mm klip, 19mm klip, opvulmateriaal, bouersmengsel en meer. Ons lewer af in Centurion-omgewing.
Tel: 082-350-5717

Electrochlor
Electrochlor Geen - None
Electrochlor is 'n effektiewe tweemaandelikse waterbehandeling vir u swembad wat spesifiek ontwikkel is om die groei van alge te voorkom, die algemene onderhoud van u swembad te vergemaklik terwyl u terselfdertyd koste bespaar. Skakel vir meer inligting oor die waarborg, of 'n gratis kwotasie.
Tel: 083-287-1038

Elektro Door
Elektro Door www.elektrodoor.co.za
Motorhuisdeure, Motorhuisdeurmotors, Interkoms, Hekmotors, Geëlektrifiseerde Heinings, HerstelWerk, Herstelling van PC Borde, Silkwood® Houtbehandelingsprodukte.
Tel: (012) 347-0915

Glinster Blink
Glinster Blink www.glinsterblink.bravehost.com
Ons verskaf skoonmaakmiddels vir nywerheis- en huishoudelike gebruik in die Pretoria/Midrand gebied. Vir gebruik in restaurante, skoonmaakdienste, verskaffers van verblyf (hotelle, gastehuise), ens. Kontak ons vir meer inligting.
Tel: 082-925-4310

GNA Imaging
GNA Imaging www.2ndhandprojector.co.za
Koop en verkoop nuwe en gebruikte datavideoprojektors, tuisteatertoerusting en algemene oudio-visuele toerusting.
Tel: 082-327-5294

Golden Pond
Golden Pond www.goldenpondtrade.co.za
Ons verskaf al u afwerkingsprodukte om u woning te verbeter. Van teels tot verf en alles tussen-in. Kom besoek ons vertoonlokaal in die Celtis Ridge winkelsentrum, Heuweloord. Ons kom ook na u toe, so skakel gerus om 'n afspraak te maak.
Tel: 082-334-4583

Green Grass Garden Service
Green Grass Garden Service Geen - None
Instandhouding van alle grootte tuine, (kompleks of privaat) onder die eienaar se toesig. Bykomstige dienste gedurende die winter. Onkruidbeheer. Uitstekende diens gewaarborg.
Tel: 083-604-1872

Hanlou Distributors
Hanlou Distributors Geen - None
LP Gas installasies deur geregistreerde installeerders volgens SANS 10087 standaard. Installeer en onderhou van alle LP Gas stowe, verwarmers, kaggels, braaiers en waterverwarmers. Voorsien en installeer van brandblussers asook veiligheidstekens. Gratis kwotasies.
Tel: 072-125-1397

Hoëveld Dekgras
Hoëveld Dekgras www.highveldthatchers.co.za
Highveld Thatchers verskaf unieke grasdekkuns wêredlwyd. Ons verskaf en voer dekriet - en gras uit en verskaf hout (pale) aan die dekbedryf. Highveld Thatchers het Afrika grasdekking tot ‘n fyn kuns ontwikkel en dakke van die hoogste gehalte opgerig. Die maatskappy verskaf ook ‘n verskeidenheid dekmateriaal aan die nywerheid, plaaslik en oorsee. Bykomstige dienste sluit in die behandeling van dekmateriaal en ‘n versekeringsprogram.
Tel: (012) 808-0521

Hygiene Solutions
Hygiene Solutions www.hygienesolutions.co.za
Droogskoonmaak van gordyne waar hulle hang. Gewaarborg dat nie sal krimp of beskadig word nie. Ons droogskoonmaak ook blindings, matte (insluitende Persiese en oosterse matte), stoffering en doen diepskoonmaak en reiniging van matrasse.
Tel: (012) 664-4787

J G S Developments
J G S Developments www.jgsdevelopments.co.za
Bou van alle wonings van eksklusief tot standaard eenhede op projekbestuursbasis. Aanbouings en verbeterings word ook met graagte behartig. NHBRC geregistreer. Gevestigde werkwinkel hanteer alle kombuise en studeerkamerkaste. Eerlikheid en integriteit is ons grondslag. Talle verwysings beskikbaar.
Tel: 083-556-6099

John Dore Carpets Centurion
John Dore Carpets Centurion Geen - None
Die installasie van matte en houtvloere
Tel: (012) 663-5093

Jumping Castles
Jumping Castles Geen - None
Springkastele te huur!
Tel: 082-339-0358

Letlole GG Consultants
Letlole GG Consultants www.letloleconsultants.co.za
Letlole GG Consultants verskaf ‘n omvattende reeks dienste wat verband hou met argiteksontwerp en konstruksie van geboue. Dit sluit dienste in wat ook buite die bou-, konstruksie en fasiliteitsbestuurbedrywe toepaslik is. Hierdie meer algemene dienste sluit in opleiding, projekbestuur en bestuurskonsultasie.
Tel: (012) 549-3372

Martin Burger Interior Consultants CC
Martin Burger Interior Consultants CC Geen - None
Vir alle Ingeboude kaste, vanity kaste, tafels, argitrawe, deure en deurrame ens.
Tel: (012) 328-2888

Precision Solutions
Precision Solutions www.presol.co.za
Elektriese werk, alarms, kantoorverbeterings, huisverbeterings, droeëmure, hekmotors en nutsmandienste.
Tel: 076-817-0016

Pro-Handy
Pro-Handy Geen - None
Installering van sprinkelbesproeiïng asook uitlê van tuine en alles wat daarmee gepaard gaan. Bekostigbare dienste!
Tel: 082-492-0163

RiverWorld Landscapes
RiverWorld Landscapes Geen - None
Ons verskaf professionele landskapontwerp, landskapvorming, besproeiïng, waterfokuspunte, beligting, gazebo's - in der waarheid enigiets te doen met tuinmaak en beplanning van 'n tuin. Huishoudelik of korporatief.
Tel: (012) 661-2924

SA Grasdekkersvereniging
SA Grasdekkersvereniging www.sa-thatchers.co.za
Die SA Grasdekkersvereniging bestaan uit bona fide grasdakkontrakteurs en het ten doel die daarstelling, verbetering en handhawing van gehaltestandaarde en die uitbouing van die grasdakbedryf tot voordeel van grasdakkontrakteurs, die verbruiker en belangegroepe
Tel: (012) 841-3641

SecureCage
SecureCage Geen - None
SecureCage is 'n sluitmeganisme wat enige produk (o.a. TVs, LCDs, plasmaskerms, projektors, rekenaars) beskerming bied, binne en buitenshuis. Dis 'n spesiale ontwerp wat gemaak word van aluminium. Die produk is duursaam. Beskerm U kosbaarhede teen diefstal, die weer, rampe, ens.
Tel: (012) 661-9552/3

Security Risk Management
Security Risk Management www.secriskmanagement.bravehost.com
Ons verskaf en installeer alarms en sekuriteitsprodukte. Ons is groot genoeg om te kompeteer, maar klein genoeg om om te gee. Beste pryse in Pretoria en Centurion.
Tel: 076-824-6461

Sound and Vision Optics
Sound and Vision Optics www.soundandvision.co.za
Ons spesialiseer in die inrig van klankkamers. Produkte sluit in: Denon, Samsung, Para Sound, JAMO, SWANS, JBL, Monitor Audio, LG, Teac. Ons is verspreiders vir die SWAN luidsprekerreeks in Suidelike Afrika. Ons verskaf ook projektors, plasma-TVs, GPSse, DVD-spelers en versterkers.
Tel: 082-879-0107

Swemgat Pools & Spas
Swemgat Pools & Spas www.swemgat.co.za
SWEMGAT skep inspirerende swembaddens en spas, waar die huis se ontwerp en omliggende landskap in ag geneem word.
Tel: (012) 663-9855

Toothpick Cleaners
Toothpick Cleaners Geen - None
Skoonmaakdeskundiges. Ons klim in die groewe van kantoor en huishoudelike toebehore wat daagliks gebruik word en wat jy nooit gedink het vuilgoed sal versamel nie. Gratis kwotasies.
Tel: 082-550-2954

Vivid Contractors
Vivid Contractors Geen - None
Sekuriteit & Automatiese Hekke, Alarmstelsels, Bouwerk, Nuwe Huise & uitbreidings sowel as bouplanne, Waterdigtheidsbehandeling vir dakke ens., Staalwerk, Besproeiingstelsels, Verfwerk, Mure & Heinings, Teëlwerk, Onderhoud vir huise & meenthuise. Gratis kwotasies.
Tel: 083-719-3940

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie •  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder