|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Centurion Hospitium |
www.centurionet.co.za |
| Die visie van die vereniging is om terminale pasiente op 'n waardige en professionele wyse te behandel. Die primêre doel van hierdie Hospice is om 'n diens aan die gemeenskap te lewer deur terminale pasiente wat versorging nodig het, te behandel en te versorg. |
| Tel: (012) 664-6154 |
|
 |
|
| Crossing Cultures CC |
Geen - None |
| Groothandel en verspreiding van gedistilleerde, mineraal-, fontein- en gesuiwerde gebottelde water. |
| Tel: 082-851-3030 |
|
 |
|
| Disability Solutions (Pty) Ltd |
www.disabilitysolutions.co.za |
| Disability Solutions is 'n Artikel 21 maatskappy en dus 'n organisasie sonder winsbejag. Ons doen toegangoudits vir enige gebou of
terrein, insluitende bouplanne, bloudrukke en argitekstekeninge, om te toeganklikheid vir persone met gebreke te bepaal. Ons hou
ook werkswinkels om personeel te bemagtig om gebrek te hanteer en om op toepaslike en regverdige wyse met persone met gebreke om
te gaan by die werk, in die gemeenskap en op persoonlike vlak. |
| Tel: (012) 661-2924 |
|
 |
|
| Eezehealth |
www.eezehealth.co.za |
| Candida Yeast Support - unieke produk wat Candida onder beheer bring. 'n Pre- en probiotika in een kapsule. Bevat 3
stringe spesifieke bakterië wat aggressief teenoor candida werk. Geskik vir diabete. Kapsule spesiaal behandel sodat
maagsure dit nie vernietig nie. |
| Tel: 082-743-1993 |
|
 |
|
| Herbalife / Shapeworks Independant Distributors |
www.shapeyourlife.co.za |
| Herbalife gesondheid en gewigbeheer beskikbaar aan almal. Ons bied ook 'n besigheidsgeleentheid terwyl jy jou eie lewe verbeter. (www.invest4life.biz) |
| Tel: (011) 888-3587 |
|
 |
|
| Herbazone |
Geen - None |
| Die natuurlike krag van Kruie. Voedingsaanvullings: Algemene Welstand, Gewigsverlies, Immuunstelselopkikkers,
Rekonstruksieroom. 100% Natuurlike Kosmetiekreeks: Vel- en haarsorg, aromaterapie-olies. Luukse produkte: Sepe, Geskenke,
Spabehandelings. Ophelia Varswater perels vanaf China nou beskikbaar teen bekostigbare pryse. Gratis aflewering:
Wierdapark. Kontak: Alta van Tonder |
| Tel: 072-700-2833 |
|
 |
|
| Kobus Coetzee Kliniese Sielkundige |
www.centurionpsychologist.co.za |
| Kliniese Sielkundige, terapie vir volwassenes en tieners. Huweliksberading en terapie vir pare. Forensiese sielkundige
dienste. |
| Tel: 084-552-0562 |
|
 |
|
| Leriba Lodge |
www.leriba.co.za |
| Leriba Lodge is 4-ster hotel en konferensiesentrum met 60 luukse en-suitekamers en 11 konferensiesale. Ons bied gaste 'n wye
verskeidenheid aktiwiteite wat insluit ons Pinotage a la carte restaurant, golf- en skubaduikakedemie asook 'n spa en
gesondheidsentrum. |
| Tel: (012) 660-3300 |
|
 |
|
| MedKonsult (Pty) Ltd |
www.medkonsult.co.za |
| Medikonsult is 'n spesialis op die gebied van bemarking van mediese skemas en raadgewing m.b.t. gesondheidsorg. Dit is
gestig om te voldoen aan die behoeftes van die gesondheidsorgmakelaar deur die beste gesondheidsorgprodukte te lewer om aan
die behoeftes van hulle kliënte te voldoen en terselfdertyd 'n verbeterde kliëntediens te lewer. Medkonsult styg uit bo die
norm en is in staat om aan gesondheidsorgmakelaars, verskaffers van gesondheidsorgprodukte en hulle lede 'n kombinasie van
belonings te bied wat toegepas word tot voordeel van alle gemeenskappe. |
| Tel: (012) 664-6470 |
|
 |
|
| Shemariah Gastehuis/Guesthouse |
www.shemariah.co.za |
| 'n Gastehuis in Eldoraigne, 'n gevestigde area in Centurion. Ons bied u 8 gerieflike kamers, veilige parkering en
skoonheidsalon. Perfek vir die toeris of besigheidsreisiger. Skakel ons gerus Vir verblyf van gehalte teen die beste pryse . |
| Tel: (012) 653-5330 |
|
 |
|
| Specialized Help for Industries & People |
www.ship-online.net |
| Beroepsgesondheid, beroepsveiligheid, omgewingskonsultante, en opleidingspesialiste. Beroepshigiëne stress-bepalings soos geraas, verligting, hittestress, ventilasie, termiese gemak, bakterieë in stelsels, waterbesoedeling, lugbesoedeling, e.a.. |
| Tel: (012) 654-3090 |
|
 |
|
| Telani's Fitness Studio |
Geen - None |
| Die voordele van pilates en joga is buitengewoon. Beide is bekend vir die ontwikkeling van lang, strek en grasieuse liggame
wat doeltreffend beweeg sonder om knopperige spiere te ontwikkel. Beide dissplines is integrerend en word verbind met
vermindering van spanning en verhoging van welsyn. Beide joga en pilates word gebruik as rehalibilterende metodes. Dit kan
aangepas word vir 'n wye verskeidenheid mense en fiksheidsvlakkke en beide ondersteun die bereiking van baie hoë vlakke van
fiksheid van liggaam, denke en gees. |
| Tel: 083-659-4878 |
|
 |
|
| ThePlace2B |
www.theplace2b.co.za |
| Spelterapie vir tieners, kinders, ouers en onderwysers. Het jy bemoediging nodig? Daar's geen plek soos hierdie plek,
enige ander plek! |
| Tel: 073-230-6756 |
|
 |
|
| Toothpick Cleaners |
Geen - None |
| Skoonmaakdeskundiges. Ons klim in die groewe van kantoor en huishoudelike toebehore wat daagliks gebruik word en wat jy
nooit gedink het vuilgoed sal versamel nie. Gratis kwotasies. |
| Tel: 082-550-2954 |
|
 |
|
| Tshwane Gemeenskapskas |
www.centurionet.co.za |
| Die Gemeenskapskas is ‘n organisasie wat nie op winsbejag ingestel is nie en verbind is om op doeltreffende wyse fondse in te samel en te versprei aan organisasies wat betrokke is by die bevrediging van welsynsbehoeftes van die gemeenskap. |
| Tel: (012) 664-8176 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|