|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| A Superbond |
www.homeloans.iblog.co.za |
| Volledige en professionele eiendomsportefeuljebestuur en oplossings! Huislenings vanaf 8,5% rente gewaarborg. Doen navraag
oor ons kontant-terug-voordele wanneer u gebruik maak van ons dienste m.b.t. u NUWE HUISLENING, 2de/3de VERBANDE vir
huisverbeterings ens. GRATIS ADVIES 24/7 m.b.t. alle aspekte van die koop van u nuwe eiendom of eiendom vir beleggings
doeleindes. |
| Tel: 084-553-9143 |
|
 |
|
| Afrihomes Realtors |
www.afrihomes.co.za |
| Vir topgehalte eiendomsdienste - gee ons eerste kans! Ons wil graag ons ondervinding op persoonlike sowel as professionele vlak met u deel aangesien ons glo dat ons u kan help met u besluit rakende die koop of verkoop van eiendom volgens u vereistes in Centurion.
Ons is gewone, alledaagse mense wat van mense hou en mal is oor wat ons doen. Ons dra u belange op die hart en glo dat ons kan help om u besondere behoefte te bevredig en om die regte besluite te maak, hetsy in die koop of verkoop van eiendom. Ons glo ook daarin om die ekstra myl te loop en u kan daarop staatmaak dat ons ook na die transaksie beskikbaar sal wees. |
| Tel: (012) 667-2558 |
|
 |
|
| Agents @ worK |
Geen - None |
| Eiendomverkope. Huise, kantore, grond. Identifiseer goeie beleggings vir kopers. Woon en besigheid. |
| Tel: (012) 663-9035 |
|
 |
|
| AnyFin |
www.anyfin.co.za |
| AnyFin verskaf finansiële oplossings - huislenings (ook 2de en 3de verbande) en oorbruggingsfinansiering. Enige
finansiering. Enige plek. Enige tyd. |
| Tel: (012) 643-1108 |
|
 |
|
| Brandow Financial |
www.brandow.co.za |
| Fasilitering van Huislenings (verbande), Kommersiële Finansiering, Besigheidsfinansiering, Besigheidsplanne , Lewens- en
korttermynversekering, Eiendomssindikasies. |
| Tel: (012) 654-6190 |
|
 |
|
| Compuprop Properties |
www.compuprop.co.za |
| Compuprop Properties bied 'n diens aan as eiendomsadministrateurs en die verkoop en verhuring van residensiële en
kommersiële eiendomme. Individuele kliënte, eiendomsagente en eiendomontwikkelaars kan eiendomme gratis lys. Geen kommissie
is betaalbaar op "Private Listings" nie. Compuprop is 'n nuwe generasie eiendomsverhandelingsonderneming waar kliënte die
geleentheid het om ons databasis deur middel van 'n eenvoudige soekfunksie te fynkam op soek na geskikte eiendom. |
| Tel: 083-538-0009 |
|
 |
|
| Deleen Real Estate |
Geen - None |
| Deleen Real Estate doen eiendomsbemarking, herverkope en ontwikkeling in die Centurion en Kemptonpark omgewings. Ons is ook behulpsaam met vinnige finansiering en billike versekering. |
| Tel: (011) 393-9404 |
|
 |
|
| Exclusive Letting |
Geen - None |
| Verhuringsagentskap in die huishoudelike mark. |
| Tel: 083-426-4385 |
|
 |
|
| Hall Real Estate |
www.hallrealestate.co.za |
| Eiendomsagentskap wat residensiële en kommersiële eiendomme bemark. Deel van National Referal Network met meer as 140
takke landswyd. |
| Tel: (012) 654-0288 |
|
 |
|
| HouseLink Properties |
Geen - None |
| Eiendomsagente wat u graag behulpsaam wil wees met die koop of verkoop van eiendom in Centurion. |
| Tel: (012) 654-7460 |
|
 |
|
| PropMallOnline |
www.propmallonline.com |
| Plaas u eiendom op ons internasionale webwerf en kry blootstelling aan internasionale kopers en beleggers deur ons verwantskap met OLI Properties of soek na u droomhuis in u omgewing. |
| Tel: (011) 465-9688 |
|
 |
|
| Quantro Onyx |
www.quantro.co.za |
| Verbandfinansiering - slegs residensieel. Nuwe verbande, tweede verbande, leë erwe en herfinansiering |
| Tel: (012) 998-0734 |
|
 |
|
| Renphil Properties |
www.renphil.co.za |
| Te huur: Mini-fabriek in Hennopspark, Centurion. Sentraal geleë met goeie sigbaarheid van Lenchenlaan. Oorkant groot nuwe kleinhandelontwikkeling.
Net meer as 150 vk m teen slegs R5 000/maand (BTW uitgesluit) beskikbaar vir onmiddellike okkupasie. |
| Tel: (012) 653-5111 |
|
 |
|
| SAGrowth Property Group |
www.sagrowth.co.za |
| Geregistreerde prospektus nou beskikbaar. Belegging in industriële ontwikkeling. Eenmaligge belegging, aanhoudende
kapitaalgroei. Deel in meer as een ontwikkeling. |
| Tel: (012) 665-5512 |
|
 |
|
| Tinus Strydom Property Centurion Leon&Christine |
www.worldofhomes.co.za |
| Tinus Strydom Property Group Centurion Leon & Christine: Residensiële eiendom en beleggings: Ons is reeds vanaf 2000 in die
Centurion eiendomsmark en ons verstaan hoe die area werk en streef daarna om ons kliënte te verras met uitstekende diens en
om onsself te verbeter deur die verwysings van gelukkige kliente. |
| Tel: (012) 653-8108 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|